John Leguizamo

John Leguizamo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Julie 1964 (1964-07-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Leguizamo (gebore 22 Julie 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996), Spawn (1997), The Pest (1997), en Moulin Rouge! (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy